Ons gebruik die A2B Model - ‘n pragmatiese, sosio-ekonomiese ontwikkelingstelsel wat bemagtiging bevorder. Armoede van volwassenes kan in meeste geval toegeskryf word aan die gebrek in bemagtiging wat veroorsaak word deur die ontbreking van ontwikkeling, ontneming van emosionele steun en gebrekkige fisiese omgewing. Hierdie faktore lei tot ‘n patalogiese volisie.
Saturday, 19 May 2012
Welkom
Welkom op ons nuwe Afrikaanse blog. Ons gaan die artikles op ons Engelse blog vertaal. Totdat ons daarby kan uit kom besoek asb die Engelse blog by http://a2btransformationmovement.blogspot.com/
No comments:
Post a Comment